Elke jaar as ons skoolkonsert hou, is dit dieselfde storie:
Dit neem te veel tyd in beslag
Dit trek sekere kinders voor
Dit kos te veel geld
ens. ens.
En tog doen ons dit elke keer weer
Ons wil graag by jou hoor wat jy dink van skoolkonserte
Ag nee, ek geniet skoolkonserte. dit is vir my as onderwyser sowel as vir die kinders vet pret. Die oefening vat wel baie tyd, maar dit is alles die moeite werd.
Ag nee, dit is baie opwindend. Ek (onderwyser)geniet dit sekerlik net soveel as die kinders. Die oefening is wel baie moeite, maar dit is alles die moeite werd.
Ek is mal oor konserte, en al die harde oefening werp sulke mooi vrugte af die dag van die konsert. Ek stem saam dat die altyd die moeite werd is. Dit bind kinders en onderwysers ook saam, wat nooit 'n slegte ding is nie!
Lyk my dis drie keer reg. Almal wil he skoolkonserte moet bly. Ek stem nogal saam. Dit skep beslis 'n spangees wat moeilik op ander maniere geskep kan word.
By ons is dit ook elke keer die geval, maar as die werklike konsertdag eers aanbreek maar die opwinding alles die moeite werd.
ReplyDeleteDie opwinding op die konsertdag self, maak alles die moeite werd. Mamma, Pappa, Oupa's, Ouma's, almal deel in die opwinding.
ReplyDeleteAg nee, ek geniet skoolkonserte. dit is vir my as onderwyser sowel as vir die kinders vet pret. Die oefening vat wel baie tyd, maar dit is alles die moeite werd.
ReplyDeleteAg nee, dit is baie opwindend. Ek (onderwyser)geniet dit sekerlik net soveel as die kinders. Die oefening is wel baie moeite, maar dit is alles die moeite werd.
ReplyDeleteEk is mal oor konserte, en al die harde oefening werp sulke mooi vrugte af die dag van die konsert. Ek stem saam dat die altyd die moeite werd is. Dit bind kinders en onderwysers ook saam, wat nooit 'n slegte ding is nie!
ReplyDeleteLyk my dis drie keer reg. Almal wil he skoolkonserte moet bly. Ek stem nogal saam. Dit skep beslis 'n spangees wat moeilik op ander maniere geskep kan word.
ReplyDeleteEk is 'n voorstaander van konserte.Harde werk maar die moeite werd.
ReplyDelete